Voel Jy soos ‘n Vlugteling? episode artwork

EPISODE · Oct 7, 2025 · 3 MIN

Voel Jy soos ‘n Vlugteling?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:1-2 Hierdie brief kom van Petrus, ’n apostel van Jesus Christus. Ek skryf aan God se uitverkore volk wat as uitlanders verstrooid leef in Pontus, Galasië, Kappadosië, die provinsie Asië en Bitinië. God die Vader het julle lank gelede al uitgekies en deur die Gees aan Homself toegewy. Die gevolg is dat julle gehoorsaam is aan Hom en deur die bloed van Jesus Christus skoongemaak is. Mag God se genade en vrede steeds meer en meer julle deel wees. (NLV) Dit is glad nie ongewoon vir mense om te voel asof hulle nie deel van die lewe is nie. Hulle voel asof hulle nie op die plek is waar hulle veronderstel is om te wees nie. Iets is nie heeltemal reg nie. Hulle ervaar ‘n onwerklike gevoel van ontworteling. Het jy al ooit so gevoel?Volgens die Verenigde Nasies se vlugtelingsagentskap, is daar vandag 44 miljoen vlugtelinge in die wêreld. En dit is net 'n deel van 'n groter ontwortelingskrisis. Daar is ook meer as 122 miljoen mense wêreldwyd wat gedwing word om weens rampe, vervolging, konflik en geweld uit hul huise te vlug. Stel jou net voor dat jy een van daardie vlugtelinge is: jy’s totaal ontwortel; jy is sonder jou huis, jou gemeenskap en jou veiligheid.Maar vandag praat ons nie slegs van hierdie fisiese ontwortelde mense nie; ons weet die lyding van daardie mense is verskriklik, maar ons praat van gewone mense soos ek en jy. Mense wat in veilige huise sonder die geweld van oorlog leef, wat ten spyte hiervan, ontwortel en verlore voel; mense wie se fondamente van hul wêreld wankel. Kyk na hierdie 1ste-eeuse brief van die apostel Petrus wat vandag nog soveel troos bring:1 Petrus 1:1-2 Hierdie brief kom van Petrus, ’n apostel van Jesus Christus. Ek skryf aan God se uitverkore volk wat as uitlanders verstrooid leef in Pontus, Galasië, Kappadosië, die provinsie Asië en Bitinië. God die Vader het julle lank gelede al uitgekies en deur die Gees aan Homself toegewy. Die gevolg is dat julle gehoorsaam is aan Hom en deur die bloed van Jesus Christus skoongemaak is. Mag God se genade en vrede steeds meer en meer julle deel wees. (NLV).Wanneer jy soos 'n vlugteling voel, soos 'n balling, is dit maklik om te dink dat God jou verlaat het. Petrus skryf hier aan God se uitverkore volk wat fisies wyd en syd versprei is en bid sy genade en vrede oor hulle.My vriend, God sal jou nooit verlaat nie. Nooit nie! Hou daaraan vas.Want dit is Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 7, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:1-2 Hierdie brief kom van Petrus, ’n apostel van Jesus Christus. Ek skryf aan God se uitverkore volk wat as uitlanders verstrooid leef in Pontus, Galasië, Kappadosië, die provinsie Asië en Bitinië. God die Vader het julle lank gelede al uitgekies en deur die Gees aan Homself toegewy. Die gevolg is dat julle gehoorsaam is aan Hom en deur die bloed van Jesus Christus skoongemaak is. Mag God se genade en vrede steeds meer en meer julle deel wees. (NLV) Dit is gl...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Voel Jy soos ‘n Vlugteling?

0:00 3:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 7, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!