Volg die Herder episode artwork

EPISODE · Oct 20, 2024 · 2 MIN

Volg die Herder

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.” Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my eie ding doen. Ek luister nie na ander mense nie. Wat van jou?As 'n eertydse militêre man, kan ek vir jou sê hoe wonderlik dit voel om ná 'n groot parade saam met jou makkers van die paradegrond af te marsjeer en te weet dat julle die oefening absoluut foutloos uitgevoer het.In die winter het ons donkerblou uniforms en wit handskoene gedra. En wanneer 450 pare wit handskoene presies gelyk oor die voorkant van daardie uniforms geflits het, was dit 'n gesig om te aanskou. En wanneer 450 stelle blink gepoleerde stewels absoluut gelyktydig op die sypaadjie neerstamp, het die geluid jou dronkgeslaan.Maar dit vereis dat elke soldaat die leier volg. Dit lyk maklik, maar as jy een van daardie soldate is, kan ek jou vertel; dis harde werk.Stel jou voor wat 'n gemors daardie parade sou gewees het as elke soldaat besluit het om sy eie ding te doen; as hulle 'n halfhartige houding teenoor hul leier gehad het. Jesus gebruik hierdie beeld in:Johannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.”Hoekom is daar so baie Christene wat oral deur die lewe ronddwaal met 'n halfhartige houding teenoor hul Leier?Jesus is die goeie herder. Luister na sy stem, gehoorsaam Hom, volg Hom.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 20, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.” Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my eie ding doen. Ek luister nie na ander mense nie. Wat van jou? As 'n eertydse militêre man, kan ek vir...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Volg die Herder

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 20, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!