Volg vir Arnie episode artwork

EPISODE · Oct 19, 2024 · 3 MIN

Volg vir Arnie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJudas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit. Op 15-jarige ouderdom het die Hollywood-akteur, Arnold Schwarzenegger, besluit dat hy Mnr. Heelal wil word. Hy het ernstig begin om sy liggaam op te bou – en ek dink dis hoekom dit liggaamsbou genoem word. Hy het vyf tot ses ure per dag geoefen om sy spiere te bou.Dit klink mooi; maar nee dankie, dis nie vir my nie! Ek bedoel, ek is aktief, maar dit is net hier waar ek die streep trek. En ongelukkig is dit die houding van baie mense teenoor gebed.Wag net 'n oomblik ... het ons nou van liggaamsbou na gebed gespring? Wel, kyk hier wat staan in:Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.Jy word dus sterker in jou geloof wanneer jy met die hulp van die Heilige Gees bid. Ongelukkig spandeer te veel Christene nie elke dag tyd in rustige, kalm, Gees-geleide gebed nie. En dan wonder ons hoekom ons geloof so kragteloos voel!Ons praat nie hier van ‘n gebed van vyf of ses ure per dag nie; miskien 20 minute of 'n halfuur. Maar ons dink ons is so verskriklik besig en dat ons gebedstyd soos Arnie se uitmergelende liggaamsbou-program moet wees; en ons skryf dit af, voordat ons begin; asof dit onmoontlik is!Sê my, wil jy kragteloos of sterk in jou geloof wees? Wil jy 'n kurkprop op die oseaan wees, of, in Christus, gereed wees vir enige uitdaging wat die lewe ook al na jou kant toe gooi?Hou aan om te bid terwyl julle heg verbind bly aan die Heilige Gees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 19, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit. Op 15-jarige ouderdom het die Hollywood-akteur, Arnold Schwarzenegger, besluit dat hy Mnr. Heelal wil word. Hy het ernstig begin...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Volg vir Arnie

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 19, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!