Volhard episode artwork

EPISODE · Jan 27, 2026 · 3 MIN

Volhard

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 12:12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Het jy al opgemerk hoe stadig tyd verbygaan wanneer jy swaarkry? Die res van die wêreld gaan op sy gewone drafstap voort, maar jou lewe loop in stadige-aksie – uiterste stadige- aksie, soos elke minuut op die horlosie stadig aftik. En jy weet hoe jou geduld onder daardie omstandighede baie vinnig opraak. Kan ek nie net die ‘fast forward’- knoppie druk nie? Kan ek nie net anderkant uitkom nie?Corrie ten Boom, die eerste vroulike horlosiemaker in Nederland, het 800 Jode gehelp om tydens die Tweede Wêreldoorlog uit die Nazi's se hande te ontsnap. Sy is uiteindelik in hegtenis geneem en na die Ravensbrük konsentrasiekamp gestuur. Daar is Corrie omring deur dood, siekte en ondenkbare wreedheid, maar sy het die verskriklike toestande in nederigheid en geloof in Jesus Christus verduur.Sy en haar suster Betsie, wat daar gesterf het, het saam gebid, geheime Bybelstudies gehou en die ander vroue bemoedig en gehelp. Corrie het later geskryf: Daar is geen put so diep dat God se liefde nie nog dieper is nie.Sy het nie die lyding ontsnap nie; sy het dit met geduld verduur en op God se ewige tydsberekening vertrou.Ons kan onsself nie indink in die ontsettende trauma wat sy met soveel geloof deurgemaak het nie. En tog, te midde van ons lyding op hierdie oomblik, is daardie soort kalmte, daardie soort stilte, daardie soort ongelooflike geloof, heeltemal moontlik. Nie omdat ek so sê nie, maar omdat God so sê.Romeine 12:12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.My vriend, my gebed is dat die Heilige Gees jou nou sal vul, sodat jy bly kan wees oor die wonderlike toekoms wat God vir jou deur Christus beplan. Volhard in jou tye van swaarkry en hou vas aan die geduld wat God vir jou in jou tyd van lyding gee, sodat jy ook in jou swaarkry sal ontdek dat daar geen put so diep is, dat God se liefde nie nog dieper is nie.Wees geduldig in lyding.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine 12:12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Het jy al opgemerk hoe stadig tyd verbygaan wanneer jy swaarkry? Die res van die wêreld gaan op sy gewone drafstap voort, maar jou lewe loop in stadige-aksie – uiterste stadige- aksie, soos elke minuut op die horlosie stadig aftik. En jy weet hoe jou geduld onder daardie omstandighede baie vinnig opraak. Kan ek nie net die ‘fast forward’- knoppie druk nie? Kan ek nie net anderkant uitkom...

NOW PLAYING

Volhard

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 27, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine 12:12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed. Het jy al opgemerk hoe stadig tyd verbygaan wanneer jy swaarkry? Die res van die wêreld gaan op sy gewone drafstap voort, maar jou lewe loop in...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!