Volmaakte Vreugde episode artwork

EPISODE · Feb 18, 2025 · 2 MIN

Volmaakte Vreugde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 28:7 Die Hereis my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23) Daar kom telkens 'n tyd wanneer ons 'n groot geloofsprong moet neem. En op daardie oomblik wat jou voete in die lug is, met niks solied onder jou nie, kan jou emosies maklik die oorhand kry. Jy weet hoe dit voel, nè? Jou hart begin buite beheer klop en jy verbeel jou dat jy vinnig grond toe gaan tuimel.Tydens my militêre diens was die gedeelte van die opleiding wat ek die meeste gehaat het, die oefeninge op die hindernisbaan. Dit het bestaan uit ‘n afstand wat ons moes hardloop, 'n reusagtige muur waarteen ons op en af moes klim, deur modder moes ploeg, onder die doringdraad deurkruip en teen toue opklouter … jy kan jouself die roete voorstel, nè?Maar die ergste deel daarvan was dat ons teen 'n skuins smal hoë muur, van net 'n paar sentimeter breed, moes op hardloop en wanneer ons hoog bo die grond was, het die muur gelyk geword. Dan moes ons verder hardloop en dan oor 'n groot afgrond spring voordat ons weer van vooraf die roete moes hardloop. Daardie sprong, daardie gaping … was absoluut skrikwekkend.En weet jy, die lewe is ook maar baie so. Daar is tye wanneer vrees jou hart beetkry en dan...Wanneer Dawid, die koning van Israel, nadink aan daardie tye, toe hy in lewensgevaarlike situasies verkeer het, was daar vir hom net een antwoord:Psalm 28:7 Die Here is my sterkte en my skild; my hart het op Hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23)Wanneer jou krag ingee, wanneer jou hart wild begin bokspring, wanneer vrees jou oorweldig … vertrou op die Here. Vertrou op die Hom en loof Hom, dit sal jou vrees verdryf ...daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loofDit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 18, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 28:7 Die Hereis my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23) Daar kom telkens 'n tyd wanneer ons 'n groot geloofsprong moet neem. En op daardie oomblik wat jou voete in die lug is, met niks solied onder jou nie, kan jou emosies maklik die oorhand kry. Jy weet hoe dit voel, nè? Jou hart begin buite beheer klop en jy verbeel jou dat jy vinnig grond toe gaan tuimel. Tydens my ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Volmaakte Vreugde

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 18, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!