Volwasse Denke episode artwork

EPISODE · Dec 30, 2023 · 2 MIN

Volwasse Denke

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 3:14-16 Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee. Almal van ons wat geestelik volwasse is, behoort hierdie doel te hê. As daar enigiets is waaroor julle anders dink, sal God ook dít vir julle duidelik maak. Nietemin, laat ons aanhou loop op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het. Het jy al opgelet dat hoe meer jy jouself inspan om iets te doen wat die moeite werd is, hoe meer is jy geneig om versigtiger en stadiger te raak. Ja, jy word selfs 'n bietjie rustiger; jou gedagtes dwaal so maklik ... en dan kom jy tot stilstand...Gister het ons gesels oor die apostel Paulus se kragtige raad, oor hoe ons die res van ons tyd op hierdie aarde behoort te leef ... Filippense 3:14 Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee.Maar weet jy, om voluit te hardloop is harde werk wanneer jy jou kruis opgeneem het om Jesus te volg. Maar net ingeval jy lus kry om jou pas te vertraag, kyk wat skryf Paulus nog in:Filippense 3:15,16 Almal van ons wat geestelik volwasse is, behoort hierdie doel te hê. As daar enigiets is waaroor julle anders dink, sal God ook dít vir julle duidelik maak. Nietemin, laat ons aanhou loop op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.Wie moet na die wenpaal haas? Almal van ons wat geestelik volwasse is! Miskien maak God nou vir jou iets duidelik. Miskien is dit die Heilige Gees wat jou aanmoedig om gedurende die nuwe jaar aan te hou met die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.Die realiteit is dat wanneer jy nie vorentoe beur nie, en nie voluit na die prys, wat in Christus reeds joune is nie, hardloop; dan gly jy agteruit. Jy beweeg na die gebied waar die duiwel, wat gekom het om jou te beroof, jou keer op keer sal aanval. Leef voort en volg die waarheid wat jy reeds ken. Hardloop voluit na die wenstreep!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 30, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 3:14-16 Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee. Almal van ons wat geestelik volwasse is, behoort hierdie doel te hê. As daar enigiets is waaroor julle anders dink, sal God ook dít vir julle duidelik maak. Nietemin, laat ons aanhou loop op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het. Het jy al opgelet dat hoe meer jy jouself inspan om iets te doen wat die moeite werd is, hoe meer is jy geneig om versigtiger en stadiger t...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Volwasse Denke

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 30, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!