Voorbereid, nie Bederf nie episode artwork

EPISODE · Apr 26, 2026 · 2 MIN

Voorbereid, nie Bederf nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 2:3-6 Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 'n Atleet wat aan 'n wedstryd deelneem, kan die prys wen slegs as hy volgens die reëls meeding. Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste 'n deel van die oes te kry. Ons hoop almal om op die ou end ongeskonde aan die anderkant van die opdraande uit te kom tot waar die paadjie gelyk word. Die rit sal waarskynlik met 'n paar stampe en kneusplekke gepaard gaan, maar ons wil almal daardie diep sug van verligting kan slaak: Ek het dit gemaak! Wanneer jy in die oog van die storm is, voel dit dikwels asof jy dit nie gaan maak nie. En waar op dees aarde is God nou? Waarom gryp Hy nie in nie? Waarom steek Hy nie net sy hand uit om my uit hierdie verskriklike moeras te red nie?Miskien lê die antwoord in iets wat die apostel Paulus aan sy dissipel, Timoteus geskryf het:2 Timoteus 2:3-6 Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 'n Atleet wat aan 'n wedstryd deelneem, kan die prys wen slegs as hy volgens die reëls meeding. Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste 'n deel van die oes te kry.Die lewe saam met Jesus beteken nie dat jy nooit opdraandes sal hê nie; dit is 'n geseënde en kragtige vennootskap met Hom. Daar word gesê dat as jy God vra om 'n marathon te wen, Hy vir jou 'n paar tekkies sal stuur, nie 'n medalje nie.Ja, my vriend, Hy is ons helper wat daar is om ons toe te rus, nie te bederf nie; om ons voor te berei, nie om die proses te omseil nie. Hy gee vir ons dít wat ons nodig het om bo uit te kom - nie kortpaaie nie, maar krag.So, wees 'n goeie soldaat van Christus Jesus, en aanvaar jou deel van die probleme wat jou pad kruis.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Timoteus 2:3-6 Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 'n Atleet wat aan 'n wedstryd deelneem, kan die prys wen slegs as hy volgens die reëls meeding. Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste 'n deel van die oes te kry. Ons hoop almal om op die ou end ongeskonde aan die anderkant van die opdraande uit te kom ...

NOW PLAYING

Voorbereid, nie Bederf nie

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 26, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Timoteus 2:3-6 Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 'n Atleet wat aan 'n...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!