EPISODE · Nov 20, 2023 · 2 MIN
VPI en die repokoers die week
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week se belangrike aanwyser was die werkloosheidskoers. Dit het effens afgeneem in die derde kwartaal. Hierdie week se groot twee is Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
VPI en die repokoers die week
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.