Vrede Begin By die Huis episode artwork

EPISODE · Nov 17, 2024 · 3 MIN

Vrede Begin By die Huis

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in 'n groot mate is daardie veranderinge die kern van baie van die probleme wat ons vandag in die samelewing ondervind.Daar is absoluut geen twyfel daaraan dat baie kinders in die verlede verskriklik sleg behandel is. Ons weet dat skoolstelsels, weeshuise, en selfs ouers en godsdienstige instansies, dikwels hieraan skuldig was. En dis ongelukkig in sekere gevalle steeds ‘n werklikheid.Maar oor die algemeen sien ons dat die pendulum in die teenoorgestelde rigting geswaai het. Baie kinders word selde, indien ooit, gedissiplineer of verplig om take te verrig. Afwesige ouers gee uit skuldgevoelens toe aan elke begeerte van hulle kinders en oorlaai hulle met belaglike geskenke. In plaas daarvan om die kind aan te spreek, word die onderwyser deesdae dikwels geblameer vir die kind se swak prestasie by die skool.En wanneer hierdie kinders volwassenheid bereik, is hulle bederf, selfgesentreerd en het hulle nie die veerkragtigheid wat hulle nodig het om 'n wrede wêreld daar buite die hoof te bied nie. Jy het ongetwyfeld van die Tien Gebooie gehoor. Die eerste vier handel oor ons verhouding met God. En, waaroor gaan die volgende een?Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.En laat ons dit baie duidelik maak, hierdie gebod lê in die vyfde plek, voor die ander gebooie wat gaan oor moordpleeg, of egbreuk pleeg, of steel, of lieg, of jaloerswees. Want as jy nie gebod nommer vyf kan regkry nie, is die kans redelik skraal dat jy die res sal regkry.Ouers, leer julle kinders om julle te eer en te respekteer. Behalwe om hulle na Jesus te lei, is dít die belangrikste ding wat jy ooit vir hulle sal doen.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in 'n groot mate is daardie veranderinge die kern van baie van die probleme wat ons vandag in die samelewing ondervind. Daar is absoluut geen twyfel daaraan dat baie kinders in die verlede verskriklik sleg be...

NOW PLAYING

Vrede Begin By die Huis

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 17, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailEksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!