Vrede in die Huis 101 episode artwork

EPISODE · Nov 16, 2024 · 2 MIN

Vrede in die Huis 101

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne. Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as genoeg konflik om jou lewenslank mee besig te hou wanneer jy daar buite in die wêreld is en besig is met dit, wat jy van dag tot dag doen. Maar wanneer jy by jou voordeur instap, is vrede al wat jy wil hê. Jy wil welkom voel in jou eie huis. Jy wil jouself kan wees; jy wil ontspan; jy wil rus. Ons wil dit almal hê, maar ons kry dit nie altyd nie.So, kom ons gaan vandag terug na die basiese beginsels. Kom ons doen 'n blitskursus in "gesinsvrede 101- ‘n inleidende kursus.” Ja, my vriend, wanneer dit kom by gesin-wees, vorm die basiese beginsels onvermydelik die kern pilare waarop alles anders gebou is.Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.Deesdae beskou baie mense die idee van die huwelik as outyds. Baie sien dit as 'n irrelevante instelling. Maar die huwelik was altyd, van die begin af, God se plan - nie vir almal nie, maar vir die meeste van ons.En die diepte van die band tussen man en vrou, die aandag wat hulle aan mekaar gee, die respek wat hulle vir mekaar betoon, vorm die grondslag van 'n vreedsame huis.Manne en vroue, moet mekaar nie verwaarloos nie. God het julle twee gemaak om één te wees. Dit was altyd sy plan.Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne. Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as genoeg konflik ...

NOW PLAYING

Vrede in die Huis 101

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 16, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailGenesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!