Vrees, Vrede en Vertroosting episode artwork

EPISODE · Nov 25, 2024 · 2 MIN

Vrees, Vrede en Vertroosting

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. Ons leef in onstuimige tye. Jy tel 'n koerant op en lees dikwels van mense in gesagsposisies se skokkende gedrag en van kerke deurspek met finansiële en nog veel erger skandale. Wat gaan aan?Kyk, ek weet nie of jy ’n kerkganger is of nie, maar weet jy, kerke en Christene … is nie perfek nie! Trouens, hulle was nog nooit nie … reeds in die eerste eeu moes die apostel Paulus streng vermanings aan eiesinnige en swak gedissiplineerde kerke skryf.Dit is tragies, ‘n mens sou dit graag nie so wou hê nie. ‘n Mens sal tog nie dink dat die Christene, van al die mense op die planeet, so behoort te wees nie, of hoe?Hoe hanteer jy dit? Hoe stel jy dit reg, soos wat dit veronderstel is om te wees? Die vroeë kerk het swaargekry – die gelowiges was hewig vervolg. Vandag neem vervolging al hoe meer toe. Maar kyk wat was daardie eerste gelowiges se geheim: Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.Om God te vrees beteken nie om vir Hom bang te wees nie, dit beteken om Hom te respekteer, om Hom te eer, om Hom te gehoorsaam. Nouja, vir 'n buitestaander lyk sommige van die dinge wat Christene glo, snaaks of onaanvaarbaar. Maar weet jy, hierdie een ding is seker: wanneer God se kinders Hom eer, in plaas daarvan om “godsdiens te speel”, gebeur goeie dinge, werklik goeie dinge.En al haal hulle nie die pers nie, is daar baie wonderlike dinge aan die gang. Dit is wat gebeur wanneer God se kinders in die vrees van die Here wandel.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. Ons leef in onstuimige tye. Jy tel 'n koerant op en lees dikwels van mense in gesagsposisies se skokkende gedrag en van kerke deurspek met finansiële en nog veel erger skandale. Wat gaan aan? Kyk, ek weet nie of jy ’n kerkganger is of nie, maar w...

NOW PLAYING

Vrees, Vrede en Vertroosting

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 25, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailHandelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. Ons leef...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!