Vreugde wat Jou Oorweldig episode artwork

EPISODE · Mar 9, 2026 · 3 MIN

Vreugde wat Jou Oorweldig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailNehemia 8:10 Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees! (NLV) Ons lewens bestaan uit twee afsonderlike dele – die dinge wat uiterlik sigbaar is; die dinge wat ons sien, doen en sê, en die dinge wat ons aan die binnekant dink en voel. Hulle is uiteraard aanmekaar verbind, maar daardie diep innerlike lewe bly vir die res van die wêreld verborge.Elke nou en dan breek ons innerlike lewe deur. Ons woede breek uit in driftige woorde; ons liefde in teerheid.Oor die algemeen probeer ons ons negatiewe emosies wegsteek – ons trots, ons wrokke, ons vrese, ons bekommernisse, ons gevoel van ontoereikendheid, ensovoorts. Hierdie emosies spoel soos ‘n wasmasjien om en om in ons harte, dit verdraai ons perspektief; dit vernietig ons verhoudings. En al probeer ons hulle onderdruk, vreet hulle soos kanker aan ons. Maar, moenie jouself bluf nie, al probeer jy dit wegsteek, weet ander mense dat iets verkeerd is.Hoe oorwin jy jou negatiewe emosies? Hoe keer jy dat hulle nie soos 'n oop sweer jou lewe met hulle gif besmet nie? Jy het bonatuurlike krag nodig om hulle baas te raak, om hulle te oorwin en om hulle finaal uit te wis.Nehemia 8:10 Nehemia het gesê: “Gaan geniet keurige kos en soet drankies, en stuur daarvan aan diegene wat niks voorberei het nie. Hierdie dag is heilig aan ons Here. Moenie treur nie, want die vreugde van die HERE is julle krag.” (NIV)Die mense het gehuil toe God se wet hardop vir hulle voorgelees is en hulle het besef hoe skuldig hulle was. Nehemia het hulle egter vermaan om nie bedroef te wees nie, omdat God behae daarin skep wanneer sy mense vrolik is. Sy genade bring krag wat die negatiewe strominge in ons harte heeltemal oorweldig, heeltemal oorwin, heeltemal uitwis.Hierdie dag is heilig aan ons Here. Moenie treur nie, want die vreugde van die HERE is julle krag.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Nehemia 8:10 Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees! (NLV) Ons lewens bestaan uit twee afsonderlike dele – die dinge wat uiterlik sigbaar is; die dinge wat ons sien, doen en sê, en die dinge wat ons aan die binnekant dink en voel. Hulle is ...

NOW PLAYING

Vreugde wat Jou Oorweldig

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 9, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailNehemia 8:10 Hy het ook vir hulle gesê: “Gaan eet ’n lekker maaltyd en drink soet drankies. Deel ook van die kos met mense wat niks voorberei het nie. Hierdie is ’n dag wat aan ons God toegewy is. Moenie terneergedruk wees nie, want...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!