Vriendelikheid en Liefde episode artwork

EPISODE · Jan 24, 2025 · 2 MIN

Vriendelikheid en Liefde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. Ek weet nie of jy dit ook ervaar nie, maar dis regtig moeilik om sommige mense lief te hê. Ons hou hierdie pretbederwers eerder op ‘n afstand, of ons vermy hulle totaal. Dit sal dinge net soveel makliker maak, nie waar nie?Wie is daardie moeilike mense in jou lewe? Terwyl jy hulle gesigte in jou geestesoog sien, begin jy sommer dadelik negatiewe emosies ervaar, nè? En hoe voel dit as ek jou aan die woordjie "liefde" herinner? Toemaar ek weet, dit laat jou kriewelrig voel, nie waar nie? Maar weet jy, God het diegene wat ons instinktief vermy, net so lief soos wat Hy vir ons het.En, om die waarheid te sê, het hulle waarskynlik, omdat hulle so ‘n kwasterige persoonlikheid het, meer liefde nodig as die meeste ander mense wat jy ken. Maar ek verstaan: jy weet nie of jy daartoe in staat is om hulle lief te hê nie. Nee my vriend, moenie so sê nie; God het jou reeds al die krag gegee wat jy nodig het om hulle lief te hê.2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.Dit is nogal 'n lys, nè? Maar God laat die beste, die grootste, die moeilikste een vir laaste. Onvoorwaardelike liefde. My vriend, luister na my: As jy ‘n betekenisvolle, top kwaliteit droomlewe wil lei, vind 'n manier om daardie pretbederwers lief te hê.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 24, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde v...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Vriendelikheid en Liefde

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 24, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!