EPISODE · Jun 9, 2026 · 8 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: A Girl Called Owl
from OFM · host OFM
Yolanda Maartens gesels met Larissa Crafford-Lazarus Wanneer Olivia na ’n klein dorpie in die Overberg verhuis, trek haar stil nuuskierigheid ’n ondeunde vriendin aan: Kay, die meisie met die litteken, wat haar die bynaam “Uil” gee. A Girl Called Owl is ’n onverskrokke grootwordverhaal oor verlore onskuld, onderdrukte kreatiwiteit en misverstaande liefde. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/a-girl-called-owl/
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: A Girl Called Owl
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.