EPISODE · Jun 11, 2026 · 6 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice
from OFM · host OFM
Yolanda Maartens gesels met regisseur Jane Mpholo. Bahumi and His Magical Voice is ’n hartroerende teaterproduksie vir jong gehore wat die seunkind en die krag van emosionele uitdrukking vier. Wanneer Bahumi ontdek dat sy stem die wêreld om hom kan verander, help hy sy vriende om te sien dat ware mannemoed in vriendelikheid, eerlikheid en dapperheid lê. Met Katleho Mabote (Showmax, Outlaws) in die hoofrol daag dit skadelike idees oor manlikheid uit en skep ’n veilige ruimte vir seuns om te praat, te voel en gehoor te word. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/bahumi-and-his-magical-voice/
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.