Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 4 MIN

Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan

from OFM · host OFM

Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan. Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin teen die bose Kardinaal Richelieu moet red, terwyl hy homself aan die drie musketiers moet bewys. Saam trotseer hulle gevare en intriges en leer Brakanjan wat dit beteken om werklik ‘n held te wees. Moontlik gemaak deur die Vrystaat Kunstefees en Reckless Haven Productions. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/brakanjan/

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan

0:00 4:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 4 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!