EPISODE · Jun 11, 2026 · 6 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof
from OFM · host OFM
Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan. Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n nag van terreur wat dreig om hul liefde uitmekaar te skeur. Maar met elke nuwe openbaring begin die lyn tussen rede en waansin vervaag en dié wat eens vertrou is, word vyande wat binne die duisternis van die doolhof skuil. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/die-doolhof/
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.