EPISODE · Jun 10, 2026 · 4 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler
from OFM · host OFM
Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees. In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons land wat ’n nuwe stem aan Afrikaanse kunstenaars gegee het. Al die treffers sedert 1930 – jou ouma se plate, jou pa se kassette, jou klasmaat se CD’s, jou kind se Spotify-speellys … dis alles hier. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/jou-ma-se-platespeler/
What this episode covers

NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 16, 2026 ·14m
Jun 16, 2026 ·10m
Jun 16, 2026 ·14m
Jun 16, 2026 ·12m
Jun 16, 2026 ·12m