EPISODE · Jul 9, 2026 · 2 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: Mense agter die skerms
from OFM · host OFM
Gedurende 2026 se Vrystaat Kunstefees, wil Yolanda Maartens graag erkenning gee aan almal wat agter die skerms ook werk. Wat daartoe bydrae dat alles met so 'n groot geleentheid vlot verloop. Mid-Morning Magic se vervaardiger Cat van der Merwe, het die feesterrein in gevaar vir die lekker gesprekke. Van OFM se kant af, dankie aan elkeen wat hul alles gee en hard werk om groot Kunstefees genot te verseker vir elke besoeker. Ons waardeer julle.
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: Mense agter die skerms
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.