EPISODE · Feb 23, 2026 · 27 MIN
Vrystaatdag - Colin Steyn
from Gemeenskap Onderhoude · host Radio Rosestad
Vrystaatdag Op 23 Februarie herdenk ons die totstandkoming van die Republiek van die Oranje Vrystaat in 1854 met die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie. Vrystaatdag is tradisioneel op hierdie datum gevier. Rosestad-nuus gesels met Colin Steyn oor hierdie historiese dag. Sy oupagrootjie was president MT Steyn, die laaste president van die onafhanklike Republiek van die Vrystaat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaatdag - Colin Steyn
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.