VSA arbeidsmark lyk nie wat wonders nie, maar dit is goeie nuus vir laer rentekoerse episode artwork

EPISODE · Sep 9, 2024 · 1 MIN

VSA arbeidsmark lyk nie wat wonders nie, maar dit is goeie nuus vir laer rentekoerse

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Dit is ʼn nuwe week en aan die makro-ekonomiese kant bly die storie inflasie en rentekoerse. Die Amerikaners het Vrydag indiensname en werkloosheidsyfers bekend gemaak, hulle Augustus inflasie data word Woensdag bekend gemaak, en die Europese sentrale bank het ʼn rentekoersbesluit voor. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 9, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

VSA arbeidsmark lyk nie wat wonders nie, maar dit is goeie nuus vir laer rentekoerse

0:00 1:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 9, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!