VSA en Kanada se gedeelde biblioteek episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 1 MIN

VSA en Kanada se gedeelde biblioteek

from Driesestig · host RSG

Die Haskell Free Library and Opera House is op en oor die grens tussen Kanada en die VSA in Quebec en Vermont gebou. Nou is daar ‘n biblioteekdeur slegs vir Kanandese. Voorheen het almal oor die grens heen, dieselfde hoofingang aan die VSA-kant gebruik. In Oktober 2025 het die VSA dié praktyk gestop. Nou is ‘n nooduitgang aan Quebec se kant, omskep in Kanada se amptelike ingang.

NOW PLAYING

VSA en Kanada se gedeelde biblioteek

0:00 1:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 1 minute long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

What is this episode about?

Die Haskell Free Library and Opera House is op en oor die grens tussen Kanada en die VSA in Quebec en Vermont gebou. Nou is daar ‘n biblioteekdeur slegs vir Kanandese. Voorheen het almal oor die grens heen, dieselfde hoofingang aan die VSA-kant...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!