VSA-SA onderhandelinge - o.3 en ek het 'n plan episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2025 · 7 MIN

VSA-SA onderhandelinge - o.3 en ek het 'n plan

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die nuutste nuus bly die 30%-tariefskok wat Suid-Afrika miljarde in uitvoere en tien- tot honderduisende werksgeleenthede kan kos. Op 1 Augustus gaan dieTrump-administrasie  ’n 30 persent tarief hef op alle Suid-Afrikaanse goedere wat die VSA binnekom. Die openbarerede? Om Amerika se handelsbalans te verklein. Die ware rede? Washington wil hê Pretoria moet sy swart ekonomiese bemagtigingsvereistes laat vaar, die klousule oor onteiening sonder vergoeding hersien, en selfs toesig hou oor ’nbevrydingslied.Dit plaas President Cyril Ramaphosa in ’n hoek: aanvaar ’n tarief wat die ekonomie seermaak, of gee toe op beleid wat die ANC as nie-onderhandelbaar beskou. Is daar ’n middeweg? Ek het o.3 gevra vir ’n plan wat Washington tevrede kan hou terwyl Suid-Afrika se kernbelange beskerm word. Gee my vyf minute.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

VSA-SA onderhandelinge - o.3 en ek het 'n plan

0:00 7:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 7 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 11, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!