EPISODE · Jun 2, 2023 · 2 MIN
WAAR ekonomiese aktiwiteit plaasvind maak saak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die ouditeur-generaal se voorlegging aan ʼn Parlementêre komitee oor die oudit-uitkomste van plaaslike owerhede het hierdie week opslae gemaak. Die agteruitgang op munisipale vlak is ooglopend, maar ek wil kortliks verduidelik hoekom dit saak maak vir die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
WAAR ekonomiese aktiwiteit plaasvind maak saak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.