EPISODE · Jul 13, 2026 · 9 MIN
Waar gaan jou kind beste inpas, tuisskool of gewone skool?
from OFM · host OFM
Leanie van der Merwe is ‘n tuisskool-ma van twee tienerseuns. Sy werk reeds die afgelope tien jaar met kinders en ouers as ‘n tutor, en verskaf opvoedkundige ondersteuning. Sy bied klasse aan in Kritiese en Kreatiewe Denke en is betrokke by ‘n skool in Bloemfontein, waar sy die senior studente voorberei om hulle internasionale Engels-eksamens suksesvol te voltooi. Sy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor al die dinge van tuisskool wat mense nie noodwending aan dink nie, en hul bespreek 'n paar geaardhede van kinders wat beste sal pas by die 2 verskillende skool mediums.
Embed this episode
NOW PLAYING
Waar gaan jou kind beste inpas, tuisskool of gewone skool?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.