Waar Pas Jy In? episode artwork

EPISODE · Oct 3, 2024 · 3 MIN

Waar Pas Jy In?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 19:25 -27 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Kyk, dáár is jou ma.” Van daardie uur af het die dissipel Jesus se ma by hom aan huis geneem. (NLV) Het jy al ooit opgelet hoe jy, wanneer alles goedgaan, baie vriende om jou het? Maar dat hulle, wanneer dinge skielik 'n skewe wending neem, verdwyn soos mis voor die son!Ek reken dat dit ons nie moet verbaas nie. Dit is per slot van sake net natuurlik dat mense begin onttrek na hulle gemaksones en eie veiligheid, wanneer dinge druk op hulle plaas. Baie min van jou sogenaamde vriende is bereid om die moeilike kwessies saam met jou te trotseer.Sê my: watter soort mens is jy? Een wat jou vriende deur voorspoed en teëspoed ondersteun, of is jy ‘n mooiweersvriend; een wat in die niet verdwyn wanneer daar probleme is?Toe Jesus op aarde was en wonderwerke gedoen het, het duisende mense na Hom toe gestroom. Die besighede in stede het hul deure gesluit sodat mense na die een of ander bymekaarkomplek kon gaan om Hom te hoor praat.Jesus het net twaalf manne uitgekies om sy binnekring te vorm. En die nag toe Hy verraai is, het net drie van hulle saam met Hom dieper in die tuin van Getsemane ingegaan om te bid. En op die dag wat Hy gekruisig is, was die meeste van hulle bra skaars:Johannes 19:25,26 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Kyk, dáár is jou ma.” Van daardie uur af het die dissipel Jesus se ma by hom aan huis geneem. (NLV) Ja, my vriend, by die kruis was daar vier vroue (een daarvan sy moeder) en net een dissipel. Waar was die res, die duisende volgelinge? … Of dan ten minste die ander elf?Hoe nader jy aan die Kruis kom, hoe kleiner word die skare. So, waar staan jy? Ver of naby?Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 19:25 -27 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Kyk, dáár is jou ma.” Van daardie uur af het die dissipel Jesus se ma by hom aan huis geneem. (NLV) Het jy al ooit opgelet hoe jy, wanneer alles goedgaan, baie vriende om jou het? Maar dat hulle, wanneer d...

NOW PLAYING

Waar Pas Jy In?

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 3, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 19:25 -27 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!