Waaraan Het Jy Gedink? episode artwork

EPISODE · Feb 5, 2026 · 3 MIN

Waaraan Het Jy Gedink?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. Staan jy ooit stil om te dink aan die dinge waaraan jy vandag gedink het? Wat hou jou gedagtes besig? Waaroor peins jy ... en watter invloed het dit op die lewe wat jy lei?In die middel van die 19de eeu was Ludwig II die koning van Beiere. Hy was 'n briljante individu en hy het die wêreld aan sy voete gehad. Maar hy was obsessief oor fantasie, en hy was geteister deur ‘n baie lae selfbeeld. Sy toenemend negatiewe innerlike wêreld het hom gelei om uit die werklikheid te onttrek.Ludwig het ‘n fortuin aan fantasie-kastele bestee, hy het verantwoordelikheid vermy en paranoïes en wispelturig geword. Op ‘n dag is hy kranksinnig verklaar. En net ‘n paar dae later is hy geheimsinnig oorlede. Daardie onrealistiese gedagtes het sy greep op die werklikheid vernietig en hom sy troon en lewe gekos.Baie van die dinge wat die kwaliteit van die lewe wat ons sal lei, bepaal, is buite ons beheer. Jy het seker ook al mal idees gehad wat jou uit die bloute getref het. Ek het ook. Maar die dinge waaraan ons dink, is in 'n groot mate onder ons beheer, en ons kan en behoort verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar.Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.'n Veranderde lewe; om te beweeg van die plek waar jy nou is, na waar God wil hê jy moet wees, begin met 'n vernuwing van jou denke. En die beste soort lewe begin met 'n denkpatroon wat deur die Woord en die krag van God verander word. Dít waarop jy nou fokus, wat jy glo, vorm jou vermoë om God se wil te onderskei en om volgens sy doel vir jou lewe te wandel.Jou denke is nie net 'n passiewe verwerker van inligting nie; dit is 'n slagveld en 'n poort. Dít waarop jy jou denke fokus, sal uiteindelik die verloop van jou lewe bepaal.Word verander deur die vernuwing van jou denke.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. Staan jy ooit stil om te dink aan die dinge waaraan jy vandag gedink het? Wat hou jou gedagtes besig? Waaroor peins jy ... en watter invloed het dit op die lewe wat jy lei? In die middel van die 19de eeu was Ludwig II die koning van Beiere. Hy w...

NOW PLAYING

Waaraan Het Jy Gedink?

0:00 3:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 5, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!