EPISODE · Sep 13, 2023 · 2 MIN
Waaroor doen akademiese ekonome navorsing?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek is vandag by die twee-jaarlikse konferensie van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika. Dit is waar akademiese ekonome praat oor hulle navorsing en dit is interessant om te sien waarop hulle fokus. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Waaroor doen akademiese ekonome navorsing?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.