Waarop Vertrou Jy? episode artwork

EPISODE · Oct 10, 2025 · 2 MIN

Waarop Vertrou Jy?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailFilippense 3:18-20 Ek het dikwels vir julle gesê en tot my verdriet moet ek dit nou herhaal: Daar is baie wat as vyande van die kruis van Christus lewe. Die verderf is hulle einde; die maag is hulle god; hulle skande is hulle trots; hulle is aardsgesind. Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. Sou dit nie wonderlik wees as jy met oorwinning en 'n stil, rotsvaste, sterk vertroue deur al die lewe se hoogte- en laagtepunte kan leef nie? Ja, my vriend, dink net hoe goed dit sal voel om 'n vrede, wat alle verstand te bowe gaan, te hê, wanneer groot, lelike, vreesaanjaende, gevaarlike dinge jou bedreig. Sou dit nie fantasties wees nie?Dit klink amper te goed om waar te wees. Miskien klink dit amper onmoontlik as jy dink aan al die dinge wat jou bedreig.Ons het 'n vriendin wat sukkel met kanker wat deur haar hele liggaam versprei het. Sy ondergaan allerhande behandelings. Soms klink sy swak en moeg. Dis te verwagte. Maar daar is 'n blywende veerkragtigheid in haar stem en houding wat werklik verstommend is.Die apostel Paulus het dieselfde vaste geloof gehad toe Hy in 'n dodesel toegesluit was. Hy het gepraat van die verskriklike mense wat hom daar laat opsluit het, en tog, ten spyte van sy desperate omstandighede, het hy ‘n rotsvaste geloof in sy verlossing gehad:Filippense 3:18-20 Ek het dikwels vir julle gesê en tot my verdriet moet ek dit nou herhaal: Daar is baie wat as vyande van die kruis van Christus lewe. Die verderf is hulle einde; die maag is hulle god; hulle skande is hulle trots; hulle is aardsgesind. Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.Paulus se vertroue in God se genade; ons vriendin se vertroue; en my vertroue, kom van die wete dat God ons eendag deur ons geloof in Jesus uit hierdie deurmekaar wêreld sal lig, en dat ons ons ewigheid in heerlikheid saam met Hom sal deurbring.Dis ware vertroue. Dis ware vrede. En dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 10, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Filippense 3:18-20 Ek het dikwels vir julle gesê en tot my verdriet moet ek dit nou herhaal: Daar is baie wat as vyande van die kruis van Christus lewe. Die verderf is hulle einde; die maag is hulle god; hulle skande is hulle trots; hulle is aardsgesind. Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. Sou dit nie wonderlik wees as jy met oorwinning en 'n stil, rotsvaste, sterk vertroue deur al die lewe se hoogte- en la...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Waarop Vertrou Jy?

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 10, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!