Wag Geduldig  (1) episode artwork

EPISODE · Oct 22, 2025 · 2 MIN

Wag Geduldig (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailKlaagliedere 3:25-26 Die Here is goed vir hulle wat op Hom wag en Hom soek. Dit is goed om geduldig te wag totdat die Here ons red. (NLV) Het jy al daaraan gedink hoeveel van jou tyd verlore gaan omdat jy moet wag? Soms moet jy by die verkeerslig wag en soms moet jy op 'n wonderwerk van God wag. Ja, my vriend, of jy daarvan hou of nie, dit is ‘n feit van die lewe - ons spandeer baie tyd terwyl ons wag. So, hoe rustig wag jy? Ja, dis nogal 'n ongemaklike vraag. Hoe goed hanteer jy dit wanneer jy moet wag? Die antwoord is alte dikwels ... nie so goed nie. Dink aan die situasie: Jy is volgende in die ry by die supermark se betaalpunt. Jy het hierdie tou gekies omdat die vrou voor jou nie baie items het nie, maar dan ... is een van haar items nie in hulle stelsel nie. Hulle moet eers die prys gaan kontroleer. Ag nee, tog! Intussen maak die volgende betaalpunt oop en iemand wals reguit in en word onmiddellik bedien. Maak dit jou nie sommer de hoenders in nie?  Natuurlik is dit nie regtig die dood van Katryn nie, maar tog... Wat van daardie persoon op hul tweede rondte chemoterapie, wat vir sy resultate wag? Of die oupa wat in die hof by sy eiesinnige kleinseun, wat van sy ouers vervreem is, moet sit en wag?  Dit kan moeilik wees. So hoe wag jy? Wag jy ten spyte van jou omstandighede met geduld, met vrede, met stille versekering? Klaagliedere 3:25-26 Die Here is goed vir hulle wat op Hom wag en Hom soek. Dit is goed om geduldig te wag totdat die Here ons red. (NLV) Ons wag alte dikwels op 'n antwoord daar buite; in plaas daarvan om op God te wag. En laat ek jou vertel, alles verander wanneer jy eerder op God wag, want … Die Here is goed vir hulle wat op Hom wag en Hom soek. Dit is goed om geduldig te wag totdat die Here ons red.  Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 22, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Klaagliedere 3:25-26 Die Here is goed vir hulle wat op Hom wag en Hom soek. Dit is goed om geduldig te wag totdat die Here ons red. (NLV) Het jy al daaraan gedink hoeveel van jou tyd verlore gaan omdat jy moet wag? Soms moet jy by die verkeerslig wag en soms moet jy op 'n wonderwerk van God wag. Ja, my vriend, of jy daarvan hou of nie, dit is ‘n feit van die lewe - ons spandeer baie tyd terwyl ons wag. So, hoe rustig wag jy? Ja, dis nogal 'n ongemaklike vraag. Ho...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wag Geduldig (1)

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 22, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!