Wag Net en Kyk! episode artwork

EPISODE · Oct 18, 2025 · 2 MIN

Wag Net en Kyk!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 2:9 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Dit is glad nie snaaks om deur tye te gaan waar jy in 'n groef van ontevredenheid vasgevang voel nie. Ek het beslis al so gevoel. Wat dit so verwarrend maak, is dat jy nie heeltemal jou vinger op enige één ding kan plaas, wat die oorsaak van hierdie baie algemene kwaal kan wees nie.Ek het onlangs 'n artikel deur Penny Timms gelees wat duidelikheid gegee het oor wat in die lewens van so baie mense aangaan, en ek haal aan:Dis daardie gevoel dat die lewe net nie heeltemal so goed is, soos jy gedink het dit nou sou wees nie. Dit is beslis nie ‘n geestesongesteldheid van kliniese depressie of angs nie. Dis net ‘n matheid, wat die sielkundiges ‘languishing’noem, om 'n toestand van vreugdelose stagnasie, leegheid en lae tevredenheid te beskryf. Ek wonder of dit dalk bekend klink? Selfs net 'n bietjie? Dit is heeltemal te algemeen in die samelewing; en my vermoede is dat dit dikwels daarop neerkom dat ons so kop-onderstebo deur die lewe loop en net daarop fokus om te oorleef, dat ons die groter prentjie uit die oog verloor.1 Korintiërs 2:9 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.Neem ‘n tree terug; maak jou oë toe, haal diep asem en geniet net die begrip van daardie ewige werklikheid wat op jou wag. Dit maak nie saak wat op die oomblik in jou lewe aangaan nie; dit maak nie saak hoe jy voel nie, selfs al is jy besig om weg te kwyn; as jy God liefhet, verbeel jou net die wonder, die skoonheid, die heerlikheid van dít wat Hy vir alle ewigheid vir jou in gedagte het.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 2:9 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Dit is glad nie snaaks om deur tye te gaan waar jy in 'n groef van ontevredenheid vasgevang voel nie. Ek het beslis al so gevoel. Wat dit so verwarrend maak, is dat jy nie heeltemal jou vinger op enige één ding kan plaas, wat die oorsaak van hierdie baie algemene kwa...

NOW PLAYING

Wag Net en Kyk!

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 18, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Korintiërs 2:9 Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet. Dit is glad nie snaaks om...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!