Wag vir die Begin episode artwork

EPISODE · Aug 12, 2025 · 2 MIN

Wag vir die Begin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 8:22-23 Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is soos iemand met geboortepyne. Wat meer is, ons wat die Gees as voorsmaak en waarborg van ons toekomstige heerlikheid ontvang het, kreun ook in ons binneste in ons smagting om van ons verganklike liggame verlos te word. (NLV) Geboorte is ‘n feit van die lewe. 'n Vrou dra 'n ander klein mensie in haar liggaam rond, sy voed hom, sy beskerm en koester hom en wag, wag, wag ... tot ... daardie dag ... En dan geskied die wonder, 'n kindjie word gebore.As jy kyk na wat alles in die wêreld aangaan, is dinge regtig in 'n geweldige gemors, nè?Dink net aan: Die onuitspreeklike lyding van miljoene mense. Die talle oorloë wat vandag woed. Jongmense wat afdwaal en verval in lewens van misdaad en dwelmafhanklikheid; of mense wat so ryk word dat hulle ‘n soort van gevoelloosheid of ongeërgdheid ontwikkel. Ja, my vriend, daar is vandag soveel mense wat hul lewens leef met ‘n oortuiging dat hulle lewe nie die moeite werd is om te leef nie.Ek klink vandag soos 'n regte pessimis, nè? Maar kom ons wees realisties! Almal kan dit sien kom. Almal kan dit voel kom. Wat gaan gebeur? Hoe eindig dit alles?  Kyk wat die apostel Paulus tweeduisend jaar gelede  geskryf het…Romeine 8:22-23 Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is soos iemand met geboortepyne. Wat meer is, ons wat die Gees as voorsmaak en waarborg van ons toekomstige heerlikheid ontvang het, kreun ook in ons binneste in ons smagting om van ons verganklike liggame verlos te word. (NLV)Ek dink ons kry almal ‘n gevoel dat dit onvermydelik is dat hierdie hele deurmekaarspul tot 'n einde moet kom. Wag, wag, wag … en dan … in een oomblik! Diegene wat hul geloof in Jesus gestel het, diegene wat sy Gees in hulle het, diegene wat sy kinders is … sal vrygespreek word en die ewigheid saam met die Koning van Konings deel.Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 12, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 8:22-23 Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is soos iemand met geboortepyne. Wat meer is, ons wat die Gees as voorsmaak en waarborg van ons toekomstige heerlikheid ontvang het, kreun ook in ons binneste in ons smagting om van ons verganklike liggame verlos te word. (NLV) Geboorte is ‘n feit van die lewe. 'n Vrou dra 'n ander klein mensie in haar liggaam rond, sy voed hom, sy beskerm en koester hom en wag, wag, wag ... tot ... daardie ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wag vir die Begin

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 12, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!