Wag vir ‘n Deurbraak episode artwork

EPISODE · Feb 1, 2024 · 2 MIN

Wag vir ‘n Deurbraak

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGalasiërs 6:9,10 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.Om op enige terrein van jou lewe, waar jy 'n deurbraak nodig het, op God te wag, kan ondraaglik wees. En het jy opgelet dat hoe groter jou behoefte is, hoe meer word jou vertroue op Hom soos 'n tuimeltreinrit, oftewel ‘n “rollercoaster ride”?Miskien is dit op die gebied van jou finansies, of jou gesondheid, of die gesondheid van 'n geliefde? Miskien is dit 'n moeilike verhouding wat jou tot in die kern van jou wese vernietig? Wat dit ook al is, kan dit inderdaad ondraaglik wees terwyl jy wag en wonder … Sal God opdaag? Sal Hy doen wat ek wil hê Hy moet doen? Jy het Hom gevra vir 'n deurbraak. Terwyl jy van sy getrouheid in die Skrif lees, het jy sy vrede beleef. Jy het gevind dat jy op Hom kon vertrou. Maar in die middel van die nag het jy rondgerol en om en omgedraai terwyl vrees jou siel deurboor.Die druk kry jou onder. Jy is op pad na 'n afgrond toe en Hy het nog nie opgedaag nie. Hoe hanteer jy dit? Wat doen jy terwyl jy wag?Galasiërs 6:9,10 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges.Met ander woorde, terwyl jy op God wag; daar in die middel van daardie moeilike tyd, gaan voort en doen wat kelners doen. Dien ander, en laat die res aan Hom oor.Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 1, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Galasiërs 6:9,10 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges. Om op enige terrein van jou lewe, waar jy 'n deurbraak nodig het, op God te wag, kan ondraaglik wees. En het jy opgelet dat hoe groter jou behoefte is, hoe meer word jou vertroue op Hom soos 'n tuimeltreinrit, oftewel ‘n “rollercoaster ride”...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wag vir ‘n Deurbraak

0:00 2:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 1, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!