Wanneer Alles Verlore Is episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2024 · 3 MIN

Wanneer Alles Verlore Is

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatthew 16:24-26 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe? Dit lyk vir my of die lewe 'n toutrekkery tussen goed en kwaad is. ‘n Gespook tussen om te doen wat jy weet reg is, of om te doen wat jou behaag; ‘n stryd tussen die genietinge van hierdie wêreld en die skatte van die hemel. Die ding wat baie mense keer om Jesus te volg, is die realiteit van wat dit hulle sal kos. Dit is geen verrassing nie, want Jesus het belowe dat dit ‘n groot prys gaan eis. Daar is ‘n baie duidelike verskil tussen wat reg is en wat jou plesier gaan gee. Indien jy albei kante van die muntstuk van nader bekyk, is daar eintlik net een sinvolle pad vorentoe. Matteus 16:24-26 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe? Wat hier op die spel is, is die lewe self – die hier en die nou, én die ewigheid. Wat is die punt, vra Jesus, om die hele wêreld te wen net om uiteindelik jou lewe te verloor? Billy Graham het dit eenkeer so opgesom: Wanneer rykdom verlore gaan, gaan niks verlore nie; wanneer gesondheid verlore gaan, gaan iets verlore; maar wanneer karakter verlore is, is alles verlore. As jy aanhou om net aan jouself te dink, sal jy op die ou end alles verloor. Neem jou kruis op en volg Jesus. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 12, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matthew 16:24-26 Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Wat sal dit 'n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy lewe? Dit lyk vir my of die lewe 'n toutrekkery tussen goed en kwaad is. ‘n Gespook tussen om te doen wat jy we...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer Alles Verlore Is

0:00 3:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 12, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!