Wanneer Die Bose Jou Aanval (1) episode artwork

EPISODE · Nov 18, 2025 · 2 MIN

Wanneer Die Bose Jou Aanval (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 3:8 wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak. ‘Boos’, is ’n sterk woord. Daar is nie baie dinge in ons lewens wat ons as boos sou bestempel nie. ‘Boos’ pas by ’n moordenaar, of ’n kindermolesteerder, nè? Maar dinge in ons eie lewens? Nee, nouja, nie regtig nie.En tog kan ons almal terugkyk na ’n paar besonder slegte dinge wat ons gedoen het – miskien is daar een of twee wat nog steeds in jou lewe voorkom. Dink aan mans wat dikwels onnadenkend hard met hul vrouens praat, en dag na dag daardie kosbaarste verhouding vernietig.Mense in die werkplek wat spog en die krediet neem vir wat ander gedoen het. Ons kan ’n lys, so lank soos môre heeldag, aframmel van gewone, alledaagse dinge wat eintlik, gegewe hul vernietigende impak, as ‘boos’ bestempel behoort te word.1 Johannes 3:8 ...wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak.God se siening is baie duidelik en ek dink ons sal met Hom saamstem dat ons sonde boos is. Hy draai nooit doekies om nie, Hy verbloem nie die waarheid nie. Maar die goeie nuus van die Evangelie van Jesus Christus is dat Hy gekom het om die duiwel se werk te vernietig.Met ander woorde, die Evangelie verplaas en vernietig die boosheid wat ons van binne-af aanval.Maar hoe werk dit in die praktyk? Wat is die kern van die saak wat van toepassing op ons lewe is? Wanneer ons Jesus in ons lewens toelaat, nie as 'n lekker en gerieflike toevoeging nie, maar as die Een vir wie ons leef, as die Here van ons lewens ... is dít wat Hy doen. Hy vernietig die duiwel se werk van binne.Dit is immers waarvoor Hy gekom het.En dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 18, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Johannes 3:8 wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak. ‘Boos’, is ’n sterk woord. Daar is nie baie dinge in ons lewens wat ons as boos sou bestempel nie. ‘Boos’ pas by ’n moordenaar, of ’n kindermolesteerder, nè? Maar dinge in ons eie lewens? Nee, nouja, nie regtig nie. En tog kan ons almal terugkyk na ’n paar besonder slegte dinge ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer Die Bose Jou Aanval (1)

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 18, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!