Wanneer die Duiwel Los Rondloop episode artwork

EPISODE · Nov 13, 2025 · 3 MIN

Wanneer die Duiwel Los Rondloop

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 4:4 Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is. Volgens die jongste ramings is daar meer as 5 miljoen potgooie en 600 miljoen blogs of webrubrieke daar buite. Hulle publiseer gesamentlik byna 8 miljoen episodes en plasings per dag. Dit is benewens die "tradisionele media" waar ware joernalistiek grootliks vervang is deur sorgvuldig vervaardigde metodes om jou met verwante inligting uit te lok. Daar word soveel inligting, in ons kele afgedruk dat dit moeilik is om te weet wát om te glo en wat nie.Kom ons wees eerlik. Terwyl daar hier en daar briljante inligting is, is daar volop absolute giftige gemors. My vriend, dit voel of óns enkele klein ou kersie met 'n flikkerende vlammetjie van liefde, geen kans staan in die toenemend donker en perverse wêreld nie. Hoe kan enigiemand 'n eenvoudige geloof in Jesus uitleef in 'n wêreld wat hulle toenemend wil afsluit; stilmaak; afskryf? Is daar enige hoop hoegenaamd?1 Johannes 4:4 Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is.Wat 'n kragtige waarheid. Al daardie mense wat valse, giftige en toenemend donker en gevaarlike idees daar buite versprei, is reeds verslaan. Hoekom? Omdat Jesus, die Een wat in jou is, groter is as die een wat in die wêreld is.Jesus het gesterf en weer opgestaan en Hy het reeds die stryd vir jou en vir enigiemand anders wat hul vertroue in Hom stel, gewen; want deur aan die kruis te sterf, het Hy die straf geneem wat ek en jy vir ons sonde verdien het. Deur weer op te staan, het Hy vir ons die oorwinning oor sonde en dood gegee om 'n ewigheid in sy teenwoordigheid deur te bring.Die waarheid is dat selfs al kom die hel teen jou, is die hel steeds in die minderheid. Jesus het oorwin.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 13, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Johannes 4:4 Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is. Volgens die jongste ramings is daar meer as 5 miljoen potgooie en 600 miljoen blogs of webrubrieke daar buite. Hulle publiseer gesamentlik byna 8 miljoen episodes en plasings per dag. Dit is benewens die "tradisionele media" waar ware joernalistiek grootliks vervang is deur sorgvuldig vervaardigde metodes om j...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer die Duiwel Los Rondloop

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 13, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!