Wanneer die Duiwel Wil hê Jy moet Moed Verloor episode artwork

EPISODE · Feb 14, 2026 · 3 MIN

Wanneer die Duiwel Wil hê Jy moet Moed Verloor

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 12:8-10 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk. Een van die dinge wat vir ons as mense moeilik is om te verstaan, is dat God ons toelaat om te ly. Ek wens ek kon vir jou die "hoekoms en waaroms" verduidelik, maar ek kan nie. Wat ek wel kan sê, is dat Hy nie eers vir Jesus, sy Seun, die lyding gespaar het nie; Hy moes vir my en vir jou aan 'n kruis sterf. In hierdie onvolmaakte, gevalle wêreld waarin ons leef, is dit redelik voor die hand liggend dat lyding 'n noodsaaklike deel van liefde is.In 1967, op 17-jarige ouderdom, is Joni Eareckson in 'n duikongeluk van die nek af verlam. Jare lank het sy God gesmeek om haar te genees. Hy het nie – ten minste nie fisies nie.Maar ons het seker almal gehoor hoe sy deur haar gestremdheid iets buitengewoons bereik het. Joni het as 'n spreker, ‘n skrywer van meer as 40 boeke, ‘n kampvegter vir mense met gestremdhede en ‘n aktrise van ‘n outobiografiese film, bekendheid verwerf. Hier benewens, skilder sy met haar mond en lei 'n wêreldwye bediening. Deur dekades van pyn het sy hierdie woorde uitgeleef:2 Korintiërs 12:8-10 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.Net soos die apostel Paulus, wat hierdie brief geskryf het, het Joni ontdek dat ware krag nie van onsself of ons omstandighede kom nie, maar van Christus wat in ons woon.Jou grootste swakheid, jou grootste karakterfout, jou grootste beperking, is juis dié plek waar sy krag na vore kom en jy groei. Die slotsom: in Christus is jy baie sterker as wat jy dink, want sy genade is vir jou genoeg.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 14, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 12:8-10 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk. Een van die dinge wat vir ons as mense m...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer die Duiwel Wil hê Jy moet Moed Verloor

0:00 3:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 14, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!