Wanneer die Heilige Gees ons Verlaat episode artwork

EPISODE · Mar 24, 2024 · 2 MIN

Wanneer die Heilige Gees ons Verlaat

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:6 Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend. Sê my, wat is die verskil tussen om die reëls te volg en om Jesus te volg? Hoekom kan ons nie eers die padreëls gehoorsaam nie, en tog verander alles wanneer ons Jesus volg?Deur die geskiedenis van die mensdom het mense probeer om boosheid te oorwin – die boosheid van ander mense, maar ook die boosheid wat noodgedwonge uit ons eie sondige harte kom.En ons weet dat deur die jare heen, mense se planne misluk het. Hulle het allerhande dinge probeer. Verskillende regeringsvorme - van tirannie tot demokrasie; verskillende ekonomiese ordes - van kommunisme tot kapitalisme; selfs 'n spul godsdienstige oplossings - selfs die Christendom. Nie een van hulle het gewerk nie. En daar is 'n rede daarvoor. Nie een van hulle was ooit veronderstel om te werk nie!2 Korintiërs 3:6 Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend.Met ander woorde, wette is nie die antwoord nie. Hulle bring net mislukking - dood. Maar die Gees – God die Heilige Gees – gee lewe. Dis hoekom ou, wettiese godsdienste nog nooit vryheid en lewe gegee het nie, en weet jy, dit sal ook nooit nie!Die popster, Bono van U2, het dit so gestel: wanneer die Heilige Gees ons verlaat en nie meer daar is nie, is godsdiens al wat oorbly.God het vir Jesus gestuur om te sterf om vir ons sonde te betaal. Maar Jesus het weer opgestaan om ons 'n nuwe lewe en sy Heilige Gees te gee. Hierdeur het Hy sy lewe in ons geblaas op 'n manier wat nooit kan gebeur as ons blote reëls volg nie.Die letter maak dood, die Gees maak lewend.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 24, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:6 Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend. Sê my, wat is die verskil tussen om die reëls te volg en om Jesus te volg? Hoekom kan ons nie eers die padreëls gehoorsaam nie, en tog verander alles wanneer ons Jesus volg? Deur die geskiedenis van die mensdom het mense probeer om boosheid te oorwin – die boosheid van ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer die Heilige Gees ons Verlaat

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 24, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!