Wanneer Jou Broek Bewe episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2024 · 3 MIN

Wanneer Jou Broek Bewe

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 18:3 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. Vrees is ‘n emosie wat baie meer algemeen, baie meer wydverspreid, baie meer pandemies voorkom, as wat ons dalk dink. Ja, my vriend, dit is nie net jy nie! Vrees kan enige tyd toeslaan, veral in die lig van onverwagte teëspoed.Tydens ons weermagopleiding, waar ons die sogenaamde kuns van oorlogvoering geleer is, het hulle ons vertel dat die element van verrassing vir jou 'n groot voordeel bo jou vyand gee.Dit is waarom jy foptoestelle gebruik en hinderlae stel. Dis waarom jy jou vyand probeer mislei, sodat, wanneer jy wél toeslaan, hy verras word en absoluut geen idee het waar jy vandaan kom of hoe sterk jou mag werklik is nie.Ons vyand, die duiwel, gebruik hierdie verrassingselement van die vroegste tye af teen God se kinders. Maar weet jy, dis nie altyd die duiwel se set nie. Soms is dit net omstandighede - 'n gesondheidsprobleem, 'n finansiële bekommernis...Wat is jou reaksie wanneer jou broek bewe, wanneer jy daardie narigheid op jou maag het? Kyk wat sê Dawid in terugskouing. Hier is sy reaksie nadat God hom van koning Saul en al sy vyande wat hom wou doodmaak, gered het:Psalm 18:2 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.Te veel van ons hardloop direk in die skootslyn in wanneer die koeëls begin klap. Met ander woorde, ons fokus op ons probleme, eerder as om na God te kyk vir die oplossing.Dit is belaglik, nè? Want Hy is jou Rots, jou veilige vesting. En soos Charles Spurgeon tereg uitgewys het: terwyl jy mag bewe, beweeg jou Rots nie! Hardloop na Hom toe.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 18:3 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. Vrees is ‘n emosie wat baie meer algemeen, baie meer wydverspreid, baie meer pandemies voorkom, as wat ons dalk dink. Ja, my vriend, dit is nie net jy nie! Vrees kan enige tyd toeslaan, veral in die lig van onverwagte teëspoed. Tydens ons weermagopleiding, waar ons die sogenaamde kuns van oorlogvoering geleer is, het hulle ons ve...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wanneer Jou Broek Bewe

0:00 3:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 10, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!