Wanneer Jou Self-Help-Plannetjies Misluk episode artwork

EPISODE · Mar 28, 2025 · 2 MIN

Wanneer Jou Self-Help-Plannetjies Misluk

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 1:13-15 Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Gister het ons gesien dat die wêreldwye selfhelpbedryf op ‘n finansiële vlak wel die moeite werd is! Dis reg; dis jaarliks miljoene werd en dit gaan na verwagting teen die einde van die dekade in waarde verdubbel. Te oordeel aan die groot bedrae wat mense net eenvoudig aanhou om te spandeer daarop, wonder ‘n mens of dit 'n noemenswaardige verskil aan hul lewens maak.Kyk, verstaan my mooi, ek stel nie vir een oomblik voor dat dit alles gemors is nie. Al is daar 'n paar bedrieërs daar buite, wat net agter die mense se geld aan is, is daar natuurlik ook dié wat goeie raad gee.Het jy al ooit hierdie selfhelp-ding probeer? Jy identifiseer iets in jouself wat nie reg is nie; iets wat jy wil verbeter. Jy kry raad, jy trek jouself op ‘n knop, jy sê vir jouself dinge sal verander ... maar jy gly net weer terug in dieselfde negatiewe ou gedragspatroon.Moenie dink jy is ‘n uitsondering op die reël nie. Ek dink ons het almal al in daardie strik getrap. Maar … hoekom gebeur dit?Jakobus 1:13-15 Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.Dit gaan alles oor ons eie begeertes. Jy kan nie jou gedrag verander tensy jy anders dink oor wat jy wil hê nie. En die gevolge van daardie selfsugtige begeertes word erger, en erger … en erger. So wanneer selfhelp-plannetjies jou in die steek laat … gaan na God toe. Hy sal jou help om jou selfsugtige begeertes te verander.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jakobus 1:13-15 Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Gister het ons gesien dat die wêreldwye selfhelpbedryf op ‘n finansiële vlak wel die moeite werd is! Dis reg;...

NOW PLAYING

Wanneer Jou Self-Help-Plannetjies Misluk

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 28, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJakobus 1:13-15 Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep....

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!