Wanneer Jy Nie Kan Bid Nie episode artwork

EPISODE · Aug 14, 2025 · 2 MIN

Wanneer Jy Nie Kan Bid Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 8:26-27 Die Gees van God help ons ook nog boonop in ons onbeholpenheid. Ons weet immers nie mooi wat en hoe ons moet bid nie. Maar die Gees self neem ons gebedsbehoeftes voor God op met versugtinge wat nie in menslike taal verwoord kan word nie. Dié God wat die dieptes van elke hart deurgrond, weet wat die Gees in die oog het – dat Hy in harmonie met God se wil vir die gelowiges intree. (NLV) Ek bid dat jou lewe suksesvol sal wees; dat jou lewenspad sonder te veel struikelblokke sal wees; dat jy vervulling sal ervaar en hoop op die toekoms sal hê. Dis wat ek bid. Maar dit mag dalk nie presies só uitwerk nie. En selfs al is alles vandag wonderlik en moeitevry, kan dit môre 'n ander storie wees...Ja, ek bid gereeld vir almal, wat hierdie daaglikse VARS-boodskappe dwarsdeur die wêreld kyk, luister of lees.Maar laat ek jou vertel, daar was tye in my lewe toe ek so  platgeslaan was en op die Knersvlakte gesit het; toe die beproewinge van die lewe my ondergekry het. Dit was tye toe ek nie eers die krag in my gehad het om te bid nie. Ken jy daardie gevoel van totale magteloosheid? En daardie gevoel laat jou so ... onvoldoende en onbekwaam voel. Maar luister hierna:Romeine 8:26-27 Die Gees van God help ons ook nog boonop in ons onbeholpenheid. Ons weet immers nie mooi wat en hoe ons moet bid nie. Maar die Gees self neem ons gebedsbehoeftes voor God op met versugtinge wat nie in menslike taal verwoord kan word nie. Dié God wat die dieptes van elke hart deurgrond, weet wat die Gees in die oog het – dat Hy in harmonie met God se wil vir die gelowiges intree. (NLV)God weet waardeur jy gaan en wanneer jy te swak is om te bid, sal sy Gees, die Heilige Gees, vir jou intree op maniere wat jy jou eenvoudig nie kan indink nie.Soms kan jy maar net daar in God se Teenwoordigheid sit en weet dat Hy God is. In daardie tye is dit meer as genoeg, want die Heilige Gees sal namens jou, met gevoelens wat nie met woorde gesê kan word nie, by God smeek.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 14, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 8:26-27 Die Gees van God help ons ook nog boonop in ons onbeholpenheid. Ons weet immers nie mooi wat en hoe ons moet bid nie. Maar die Gees self neem ons gebedsbehoeftes voor God op met versugtinge wat nie in menslike taal verwoord kan word nie. Dié God wat die dieptes van elke hart deurgrond, weet wat die Gees in die oog het – dat Hy in harmonie met God se wil vir die gelowiges intree. (NLV) Ek bid dat jou lewe suksesvol sal wees; dat jou lewenspad sonder te ve...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer Jy Nie Kan Bid Nie

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 14, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!