Wanneer Jy Nie Kan Wen Nie episode artwork

EPISODE · Apr 19, 2026 · 3 MIN

Wanneer Jy Nie Kan Wen Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Daar is tye wanneer ons omstandighede so erg en so kompleks is, dat ons dit nie kan verstaan of uitpluis nie. "Om dit uit te pluis" beteken om 'n manier te vind om veilig en suksesvol aan die anderkant te kom. Nouja, volgens ons opvatting, beteken "om dit uit te pluis" eintlik om te wen. Maar in hierdie lewe wen ons nie altyd nie.Jane Haining, 'n Skotse sendeling in Hongarye, het tydens die Tweede Wêreldoorlog geweier om die Joodse meisies in haar sorg te verraai. Sy het geweier om hulle agter te laat en terug te keer na Skotland. Sy het geskryf: "As hierdie kinders my nodig het in dae van sonskyn, hoeveel te meer in dae van donkerte?"Sy is in1944 deur die Gestapo gearresteer en na Auschwitz gestuur waar sy gesterf het. Sy was gekonfronteer met ‘n bitter moeilike keuse, maar sy het eenvoudig op Christus vertrou. Dekades later is sy met die toekenning van Regverdige Onder die Nasies vereer. Dit was ‘n toekenning wat gegee is aan nie-Jode wat hulle lewens in gevaar gestel het om Jode se lewens te red. Sy het nie al die antwoorde gehad nie - maar God het. Sy het aan haar geloof vasgehou toe niks anders sin gemaak het nie.Wat doen jy as jy in ‘n ondenkbare situasie is? Toemaar, ek weet: jy wil wen. Jy wil daardie kankerdiagnose uitwis. Jy wil nie hê die bank moet jou verband oproep wanneer jy voor onoorkomelike finansiële druk te staan kom nie. Maar wat gebeur wanneer wen nie meer 'n opsie is nie?Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Doen alles binne jou vermoë, maar wanneer dit heeltemal buite jou bereik is, moenie jouself daaroor verknies nie. As dit God se wil is, dan sal dit gebeur. God het altyd 'n beter plan. Vertrou op Hom. Hy sal jou vrede gee en ... Hy sal jou paaie gelykmaak.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Daar is tye wanneer ons omstandighede so erg en so kompleks is, dat ons dit nie kan verstaan of uitpluis nie. "Om dit uit te pluis" beteken om 'n manier te vind om veilig en suksesvol aan die anderkant te kom. Nouja, volgens ons opvatting, beteken "om dit uit te pluis" eintlik om te wen. Maar in hierdie lewe wen ons ni...

NOW PLAYING

Wanneer Jy Nie Kan Wen Nie

0:00 3:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 19, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Daar is tye wanneer ons omstandighede so erg en so kompleks is, dat ons dit nie...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!