Wanneer Jy Sukkel Om te Bid episode artwork

EPISODE · May 1, 2025 · 2 MIN

Wanneer Jy Sukkel Om te Bid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. Navorsing toon dat ten minste 'n miljard mense tydens die afgelope maand wêreldwyd gebid het. Nouja, die statistieke vertel ons nie vir wie hulle gebid het, of waaroor hulle gebid het nie, bloot dát hulle inderdaad gebid het.Die Pew Research Centre berig dat 55% van Amerikaanse volwassenes in die afgelope 30 dae gebid het. In die Verenigde Koninkryk het byna die helfte van die bevolking ten minste een keer in hul lewe gebid en 28% van hulle het gedurende die afgelope maand gebid. In China beskou net sowat 16% van mense hulself as "godsdienstig" (wat dit ook al beteken), maar 16% van 1,4 miljard is steeds meer as tweehonderd-en-vyftig miljoen mense!Jy verstaan seker waarheen ek op pad is: So, as jy tydens die afgelope 30 dae gebid het, is jy nie die enigste een in hierdie wêreld nie.En weet jy, al wil ons dit nie erken nie, word gebed so dikwels afgeskeep wanneer dinge swaar begin gaan. Baie van die groot helde van die Christelike geloof – Martin Luther, Charles Spurgeon, Moeder Theresa, C.S. Lewis, Watchman Nee – het geskryf van tye van geestelike droogte; tye toe hulle gevoel het dat God hulle verlaat het; tye wat hulle gesukkel het om te bid.So dink jy dat God dit nie weet nie? Natuurlik weet Hy. Hy ken ons swaarkry en ons beperkings …Romeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.So, die volgende keer wanneer jy sukkel om te bid, onthou, jy is in goeie geselskap. Sit stil, fokus op God … en Hy sal jou antwoord.Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 1, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. Navorsing toon dat ten minste 'n miljard mense tydens die afgelope maand wêreldwyd gebid het. Nouja, die statistieke vertel ons nie vir wie hulle gebid ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wanneer Jy Sukkel Om te Bid

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 1, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!