Wanneer jy vas, vas anders
from ekerk Boodskap | Die Podcast Hosted by ekerk
Vas gaan oor meer as om iets vir ’n tyd lank prys te gee. Jesus nooi ons om dieper te kyk na wat in ons harte gebeur wanneer ons vas, en hoe hierdie geloofsritme ons verhouding met God vorm. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe vas ons aandag opnuut op God rig en ruimte skep om bewuster van Sy teenwoordigheid te leef. #eKerk #Boodskap
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?
This episode is 23 minutes long.
When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?
This episode was published on August 31, 2026.
Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.