Wanneer moet jy Optree? episode artwork

EPISODE · Jun 12, 2024 · 2 MIN

Wanneer moet jy Optree?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJosua 1:10,11 Josua het die leiers van die volk beveel: “Gaan deur die kamp en sê vir die mense om padkos reg te kry. Oor drie dae gaan julle deur die Jordaan trek om die land wat die Here julle God vir julle gee, in ontvangs te neem.” (NLV) Wanneer moeilike emosies soos vrees en ontsteltenis ons beetpak, is ons geneig om te versteen. Soos 'n bok wat verblind is deur ‘n skietlamp, vries ons en hou ons op om reg op te tree  - om die situasie korrek te hanteer.Gister het ons by Josua stilgestaan. Dit was 'n skrikwekkende tyd. Moses was dood. Josua het die leier van Israel geword net toe hulle geveg na geveg moes trotseer om die Beloofde Land in te neem. Maar God het vir Hom gesê:Josua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”God waarsku Josua teen daardie emosies van vrees en ontsteltenis, wat geneig is om ons te laat vries. En wat was God se opdrag in die aangesig van sy onsekerheid? Wees sterk, wees vasberade want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”Hoe het Joshua daarop gereageer? Hoe het hierdie opdrag en die belofte van God in sy lewe na vore gekom?Josua 1:10,11 Josua het die leiers van die volk beveel: “Gaan deur die kamp en sê vir die mense om padkos reg te kry. Oor drie dae gaan julle deur die Jordaan trek om die land wat die Here julle God vir julle gee, in ontvangs te neem.” (NLV)God se aanmoediging het hom in staat gestel om met selfvertroue op te tree. In plaas daarvan om uit vrees aan die veilige kant van die Jordaan weg te kruip, het hy die Israeliete  met vertroue voorberei vir die geveg. Hy het hulle gelei om deur die rivier te stap en die Beloofde Land in te neem.Moenie dat vrees en ontsteltenis jou immobiliseer nie. Vra God vir bonatuurlike krag en waagmoed en tree met selfvertroue op.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 12, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Josua 1:10,11 Josua het die leiers van die volk beveel: “Gaan deur die kamp en sê vir die mense om padkos reg te kry. Oor drie dae gaan julle deur die Jordaan trek om die land wat die Here julle God vir julle gee, in ontvangs te neem.” (NLV) Wanneer moeilike emosies soos vrees en ontsteltenis ons beetpak, is ons geneig om te versteen. Soos 'n bok wat verblind is deur ‘n skietlamp, vries ons en hou ons op om reg op te tree - om die situasie korrek te hanteer. Gist...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Wanneer moet jy Optree?

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 12, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!