Wanneer ‘n Miljardêr Sterf episode artwork

EPISODE · Sep 24, 2024 · 2 MIN

Wanneer ‘n Miljardêr Sterf

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV) Dink jy nie ook dat die wêreld absoluut behep is met rykdom nie? Geld, geld, geld. Hoe kan ek meer daarvan maak? Hoe kan ek selfs net 'n bietjie meer hê? Hoe kan ek die luukshede bekostig wat ek graag wil hê?Die media hou daarvan om gereeld te bespiegel oor wie die rykste persoon in die wêreld is. Is dit Elon Musk van Tesla, Jeff Bezos van Amazon, Larry Ellison van Oracle, Warren Buffet, Bill Gates? Dis almal ouens, wie se rykdom in miljarde Amerikaanse dollars getel word; in hoeveelhede, wat blote sterflinge soos ons nie eers kan probeer begryp nie.Hulle lyk amper onaantasbaar. Dit lyk asof hulle skatte hulle soos ‘n ondeurdringbare wapenrusting beskerm en dat niks hulle ooit kan seermaak nie. En tog is dit glad nie waar nie, inteendeel...Jakobus 1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV)Rykdom kan jou nie beskerm teen 'n mislukte huwelik of 'n eiesinnige kind, teen hartseer of moedeloosheid of ontwrigting nie. Dit kan jou nie eers beskerm teen slegte dinge wat jou sal verneder nie. En dit kan jou beslis ook nie teen die dood beskerm nie.Moet tog asseblief, nooit toelaat dat enige rykdom wat jy dalk mag hê, jou, soos met baie ryk mense die geval is, met 'n valse gevoel van veiligheid sus nie. Want terwyl hulle nog plannetjies maak om nog meer geld te maak, gaan hulle sterf.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 24, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. Die blomme val af, en die veld se prag is weg. So sal die rykes ook met alles wat hulle bymekaargemaak het, vergaan. (NLV) Dink jy nie ook dat ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wanneer ‘n Miljardêr Sterf

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 24, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!