Wanneer Probleme Wonderwerke Word episode artwork

EPISODE · Aug 23, 2024 · 2 MIN

Wanneer Probleme Wonderwerke Word

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 2:1-3 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” Die lewe bestaan hoofsaaklik daaruit om dag na dag dieselfde dinge te doen. Soos 'n wyse mentor van my graag sê, party dae moet jy net op God vertrou en voortwerk. Maar elke nou en dan loop jy jouself teen ’n struikelblok langs die pad vas.Nouja, wat doen jy as dit gebeur? Ons praat nie van die een of ander groot eksistensiële krisis nie; maar net van die een of ander praktiese ou probleempie; een waarin jy nie eers dink dat God sou belangstel nie. Kyk hoe het Jesus dit hanteer:Johannes 2:1,2 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”Wat 'n verleentheid! Wat ‘n skande as die wyn by 'n troue opraak! Jy ken seker die storie. Jesus het nie baie geïnteresseerd gelyk nie, maar omdat Hy sy ma gerespekteer het, het Hy gedoen wat sy Hom gevra het. En tot almal se groot verbasing het Hy water in wyn verander. Hy het nie net 'n bietjie water in 'n bietjie wyn verander nie, maar so ongeveer 150 liter van die goed!Daar is baie lesse om daaruit te leer; maar wat tref jou, op ‘n praktiese vlak van hierdie spesifieke wonderwerk? Nouja, ek het gesien dat wonderwerke in die Bybel as 'n probleem begin, soos hier ook gebeur het. Maar dan tree God op 'n goddelike wyse met ‘n oplossing, wat die natuurlike verloop van gebeure totaal verander, tussenbeide, om sy krag en heerlikheid te demonstreer.Volhard in die stryd en woeker voort. Maar wanneer jy ‘n struikelblok teëkom, of ‘n onoplosbare, praktiese probleem, vertel vir Jesus hoe jou wyn opgeraak het … en wees gereed vir sy oplossing!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 2:1-3 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” Die lewe bestaan hoofsaaklik daaruit om dag na dag dieselfde dinge te doen. Soos 'n wyse mentor van my graag sê, party dae moet jy net op God vertrou en voortwerk. Maar elke nou en dan loop jy jouself teen ’n struikelblok langs die p...

NOW PLAYING

Wanneer Probleme Wonderwerke Word

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 23, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 2:1-3 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!