Wanneer Sal die Bose Tot Niet Gaan? episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2024 · 2 MIN

Wanneer Sal die Bose Tot Niet Gaan?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 25:46 En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.” Met alles wat dwarsdeur die wêreld aangaan, vra baie van ons onsself die vraag af: wanneer gaan hierdie verskriklike boosheid eindig? En dit is glad nie 'n onredelike vraag nie. Wanneer gaan dit eindig?Waarom laat 'n God van liefde al hierdie oorloë toe? Oorloë, waarin soveel onskuldige slagoffers; baie van hulle kinders; vermoor, vermink, of getraumatiseer word? Hoekom word die rykes ryker en die armes armer? Hoekom laat Hy hierdie een spesifieke persoon in my lewe met sy verskriklike, vernietigende gedrag wegkom? As Hy dan ‘n God van liefde is, hoekom stop Hy nie net al hierdie nare dinge nie?Maar terselfdertyd wil baie van die mense wat sulke vrae vra, nie hê dat God iets moet sê wat vir hulle dalk aanstoot sal gee nie. En wat van die nare dinge waarvan die Christene praat; die hemel en die hel, sonde en geregtigheid en God se oordeel? Dit kan seker ook nie reg wees nie!Nee my vriend, jy moet kies. As jy 'n God sonder oordeel wil hê, dan is die duiwel vry om te doen wat hy wil. As jy wil hê dat die bose dinge end moet kry, dan het jy 'n God nodig wat met reg en geregtigheid sal oordeel. En dit is juis om daardie rede dat Jesus self gesê het in:Matteus 25:46 En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.”Trouens, Jesus het dikwels gepraat oor God se geregtigheid, sy oordeel en die ewige straf wat wag vir diegene wat Hom verwerp.Jy kan nie die botter aan beide kante gesmeer hê nie! As jy wil hê dat die bose uiteindelik aan bande gelê moet word, is dit nodig dat God oor die goddelose oordeel. En hierdie mense sal die ewige straf ontvang. Ja, hulle einde is verseker.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 25:46 En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.” Met alles wat dwarsdeur die wêreld aangaan, vra baie van ons onsself die vraag af: wanneer gaan hierdie verskriklike boosheid eindig? En dit is glad nie 'n onredelike vraag nie. Wanneer gaan dit eindig? Waarom laat 'n God van liefde al hierdie oorloë toe? Oorloë, waarin soveel onskuldige slagoffers; baie van hulle kinders; vermoor, vermink, of getraumatise...

NOW PLAYING

Wanneer Sal die Bose Tot Niet Gaan?

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 26, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 25:46 En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.” Met alles wat dwarsdeur die wêreld aangaan, vra baie van ons onsself die vraag af: wanneer gaan hierdie...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!