Wanneer Stilbly nie Goed is Nie episode artwork

EPISODE · Sep 8, 2026 · 3 MIN

Wanneer Stilbly nie Goed is Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 15:23 Daar is vreugde daarin om die regte antwoord te hê. Wat is beter as die regte woord op die regte tyd? (NLV) Het jy al opgemerk hoe maklik dit is om stil te bly wanneer jy sien iets loop verkeerd? Jy sien die fout raak; voel die gevaar; jy ervaar daardie drang om iets te sê – maar die makliker uitweg is om stil te bly. Kyk maar anderkant toe, sê jy vir jouself. Maar diep binne weet jy dit is nie reg nie.Toe president Abraham Lincoln die eerste weergawe van ‘n wet voorgestel het, het baie van sy kabinetslede sonder om te murmureer, saamgestem. Dit was 'n gewaagde stap – te gewaagd, het sommige van hulle gedink – maar hulle het nie die moed gehad om te praat nie.Een van sy ministers het egter die moed bymekaar geskraap om vir Lincoln te sê dat die tydsberekening vir die proklamering van die wet verkeerd was. Lincoln het na hom geluister, en die aankondiging uitgestel. Toe hy dit uiteindelik bekend gemaak het – nadat die lug gesuiwer en sy kabinet weer positief was – het hy die nasie oortuig en die verloop van die geskiedenis verander.Die minister se moed om die moeilike raad te gee, het nie net sy president gehelp nie, maar ook sy eie invloed en vriendskap met hom versterk.Spreuke 15:23 Daar is vreugde daarin om die regte antwoord te hê. Wat is beter as die regte woord op die regte tyd? (NLV)Ware vreugde kom nie daarvan om ongemaklike dinge te vermy nie. Dit kom wanneer jy die moed het om die waarheid in liefde te praat – op die regte tyd en op die regte manier.Daardie soort direkte raad kan iemand vir wie jy omgee, genees. Dit kan hulle help om ’n koersaanpassing te maak, of hulle bloot te beskerm. So, as God jou vandag aanspoor om jou stem te laat hoor – moet asseblief nie terugdeins nie. Die maklike roete mag jou ongemak spaar, maar ’n moedige woord wat in liefde gesê word, kan alles verander.Wie in jou lewe het daardie tydige woord van jou nou nodig?Daar is vreugde daarin om die regte antwoord te hê. Wat is beter as die regte woord op die regte tyd? (NLV)Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag..Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 8, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 15:23 Daar is vreugde daarin om die regte antwoord te hê. Wat is beter as die regte woord op die regte tyd? (NLV) Het jy al opgemerk hoe maklik dit is om stil te bly wanneer jy sien iets loop verkeerd? Jy sien die fout raak; voel die gevaar; jy ervaar daardie drang om iets te sê – maar die makliker uitweg is om stil te bly. Kyk maar anderkant toe, sê jy vir jouself. Maar diep binne weet jy dit is nie reg nie. Toe president Abraham Lincoln die eerste weergawe van...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wanneer Stilbly nie Goed is Nie

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 8, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!