Wanneer Tevredenheid Buite Bereik Lyk episode artwork

EPISODE · Oct 20, 2025 · 3 MIN

Wanneer Tevredenheid Buite Bereik Lyk

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 13:5 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Voordat ons vandag afskop, wil ek jou ’n vragie vra: op 'n skaal van 0 tot 10, hoe tevrede is jy met jou lot in die lewe?Gedurende die 1ste eeu n.C. het Nero, die Romeinse keiser, geweldige mag gehad. Hy het in ongelooflike luuksheid geleef en was die rykste man op aarde ... tog was hy nooit tevrede nie.Hy het na bewondering gesmag, oordadig geleef en toenemend paranoïes geword. Eerder as om dankbaar te wees vir al die voorregte wat hy kon geniet, het hy Rome se rykdom verkwis en diegene na aan hom (insluitend sy moeder) tereggestel. Toe die ses-dae-lange Groot Brand van Rome baie skade aangerig het in Rome, het hy die Christene daarvoor blameer en hulle begin vervolg, net om politieke en ekonomiese kritiek af te weer. Hy is uiteindelik tot volksvyand verklaar en het sy eie lewe geneem.Hy het alles gehad en tog het hy uiteindelik niks gehad nie. Dit lyk ondenkbaar, nie waar nie? Nouja, hoe maklik is dit vir ons om altyd meer te begeer: die nuutste uitvindsel, die volgende treffer, wat dit ook al mag wees - en om te vergeet om dankbaar te wees vir alles wat ons het?Hebreërs 13:5 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”As dit soms lyk asof tevredenheid jou ontwyk, dan is dit miskien tyd om te stop en te onthou wat jy reeds het. Dink net waarvoor jy nou dankbaar kan wees. Het die erns van God se belofte om jou nooit te verlaat of in die steek te laat, nie jou hart sommer warm laat klop nie?Weet jy: die waarheid is dat tevredenheid altyd buite bereik van die ondankbares sal wees.Hou jou lewe vry van geldgierigheid. En wees tevrede met wat jy het.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 20, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 13:5 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Voordat ons vandag afskop, wil ek jou ’n vragie vra: op 'n skaal van 0 tot 10, hoe tevrede is jy met jou lot in die lewe? Gedurende die 1ste eeu n.C. het Nero, die Romeinse keiser, geweldige mag gehad. Hy het in ongelooflike luuksheid geleef en was die rykste man op aarde ... tog was hy nooit tevrede n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Wanneer Tevredenheid Buite Bereik Lyk

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 20, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!